Hoe die suide van Afrika een reënboognasie
gevorm het
Allereers excuus
vir my sleg Afrikaans. Ek is Nederlands en ek het net ’n bietjie Afrikaans
geleer. Maar vir hierdie stukkie oor Suid-Afrika en die Afrikaanse taal ek dink
dis ’n bietjie misplaas dit in ‘n andere taal te skryf.
Buitendien moet
jy besef dat in ’n kort teks oor Suid-Afrika en Afrikaans ek die dinge net kan noem,
baie moet bly lê, dus vir die regte beeld moet jy goeie boeke lees. Maar daar
is ’n belangryke rede waarom ek dit nou skryf. Lees en oortuig jouself.
Die eerste
bewoners van Suid-Afrika het die Bosjesmans en Hottentotte gewees. Hulle is op
baie plekke verdryf deur bantoestamme soos die Xhosa en die Zulu. In die
sewentiende eeu het Jan van Riebeeck op die Kaap een kolonie gevestig vir die
Vereenigde Oost-Indische Compagnie. In 1795 het die Britte die kolonie verower
en nie lank daarna nie het baie Boere weggetrek uit die Britse kolonie en twee
nuwe republieke gestig: Oranje-Vrijstaat en Transvaal. Hierdie Voortrekkers,
afkomstig van veural Nederlandse, Duitse en Franse setlaars, het een soort
Nederlands gepraat wat vermeng geword het met woorde en grammatika uit 'n klompie ander tale, soos Maleis (van Portugese seelui, maar moontlik ook van baie Indiese
werklui wat later na Suid-Afrika gekom het); die amptelike Nederlands het net
die skryftaal gewees.
Teen die einde
van die negentiende eeu is in die Boererepublieke goud en diamant ontdek en het
die Britte die Boere, die hul soewereiniteit die opgee wou nie, in 1899 die oorlog verklaar. Meer as twee jaar het
die oorlog geduur; toe moes die laaste bittereinders dit opgee teen die oormag.
Tog het die vrede
gunstige voorwaardes saamgebring vir die Afrikaners en in 1910 en heeltemal in
1931 het hulle selfs selfbestuur gekry. In 1925 het Afrikaans – naas Engels –
die plaas van Nederlands ingeneem as amptelike taal. In die loop van die jare
het egter duidelik geword dat die Afrikanerbewind hulself het beskou as meer as
die swartmense. Hier sien ek ‘n belangrike oorsaak dat die Boere die oorlog
verloor het. Engeland het destijds die grootste mag van die wêreld gewees, maar
moontlik had die Boere die oorlog kan wen as hulle die Bantoes vir hul ingeneem
het. Die ‘Rooineks’ het baie stamme as bondgenote vir hulle laat veg, maar die
Boere het baie van die inheemse bevolking teen hulle gekry, en het na die
oorlog met die oorwinnaar saamgespan.
Na die Tweede
Wêreldoorlog het die Afrikanerbewind herhaaldelik nuwe wette aangeneem waardeur
die regte van die niet-blankes steeds verder ingeperk geword het. Reeds in 1912
is die ANC (South African Native National Congress) gestig, die in die beloop
van die tyd steeds meer geprotesteer het teen die agterstelling van mense met
‘n donkere vel. Eers geweldloos, maar as die vergeldingsaksies van die regering
harder geword het, het leier Nelson Mandela besluit dat dit tyd was vir harde
aksies en het hulle die Umkhonto we Sizwe
(Die spies van die nasie) opgerig. Na verskeie aanslage is Mandela gearresteer
en opgesluit op Robbeneiland. In die sewe-en-twintig jare wat hy in die tronk
deurgebring het, het hy geleer, deur sy christelike geloof en die Afrikaanse konsep
Ubuntu, na versoening te
soek. En dat het hy ook gedoen nadat hy vrygekom het en president van
Suid-Afrika geword het.
Nou dis ‘n taamlike
lank inleiding en ons het mos nog nie aangekom by wat ek eintlik wou sê nie. Ons
bewaar dit darem vir volgende week.
Geen opmerkingen:
Een reactie posten